AGRA CO-OPERATIVE Ltd. Namibia

 



AGRA Namibia - Printed Media
   
Use one or more keywords to search the entire site

Navigation: Home >>> Printed Media
Home
     
  Specials  
  Weather In Namibia  
   
  Livestock  
   
  Retail  
   
  Wholesale  
   
  Contact AGRA  
   
  Recruitment  
   
  About AGRA  
   
  Printed Media  
   
   
  Current Ring  
   
   
  Financial Results  
   
  Links  
 


 
   
 
                                     
  AGRA CO-OPERATIVE Ltd.
AGRA Publications
 
 

KOUE WINTER INSPUITING VIR PELSBEDRYF

 

Die volgende pelsveiling is geskeduleer vir 13 April 2010. Net minder as 80 000 pelse is ontvang en met die grys en uitskot pelse wat agterbly gaan daar ongeveer 75 000 pelse aangebied word. Van hierdie getal is ongeveer 5 500 wit pelse en `n paar honderd bruin en die res swart pelse.
Die sortiment se haarlengte blyk korter te wees as in September as gevolg van die droër voorsomer maar daarmee saam is die kwaliteit nie so goed soos wat ons in September 2009 aangebied het nie.

  Front Cover of the current edition of The Ring
Download the current
issue of "Ring" here
 

Die mark vir pelse in die algemeen is baie positief. ‘n Nertsveiling gehou in Desember 2009 het `n gemiddelde styging van 36% teenoor die September 2009 veiling getoon en die Februarie 2010 veiling het ongeveer 15% gestyg teenoor die veiling van Desember 2009. Op albei die veilings is alle pelse wat aangebied is (1.3 miljoen in Desember en 4 miljoen in Februarie), verkoop.
“Blue fox” wat oor die laaste paar gesukkel het om te verkoop a.g.v. ‘n ooraanbod het nou weer begin verkoop met `n 30% styging op die Februarie 2010 veiling teenoor Desember 2009. Dit is ook `n teken dat die vraag na pels in die algemeen baie positief is.
Die Chinese bly die grootste kopers van pelse en rekordgetalle kopers is geregistreer by die veilings. Nie- amptelike berigte van ons vriende in die pelswêreld beweer dat die Chinese begin navraag doen het oor swakara maar lae pelsgetalle bly die grootste struikelblok.

 
read more >
 
 
     
                   
    Get all the AGRA contact details here    
   
To acquire a copy of the Ring Special Edition please contact Axel Rothauge at Agra head office 061 290 9111
 
Read the  current "RING"
 
Read the
current "RING"
Archived "Ring" editions and leading articles
 
Archived "Ring" editions and leading articles
 
     
 Home  |  About AGRA  | Contact AGRA  | Recruitment | Livestock | Retail  | Wholesale  | Financial Results  | Printed Media | Links  |  Disclaimer
 
 
© 2004 AGRA • Another web site developed by ProDG